Goeie more kind van God.
Dawid is n man na God se hart. Jy sien hy is nie net nederig nie. Hy doen ook niks sonder dat hy God geraadpleeg het nie en as God die toestemming gee dan doen Dawid dit. Die Amalekiete doen n inval in Siklag terwyl Dawid en sy manne nie daar was nie. Hulle neem alles van Dawid hulle. Die manne was woedend vir Dawid en wat doen Dawid eerste. Hy soek God se aangesig en God sè vir hulle trek op want Hy sal by hulle wees. So doen Dawid en red hulle families en alles. 100 van sy manne was te moeg en kon nie heelpad saam trek nie en rus toe. Die ander manne ontvang toe buit en wou nie deel nie en wat vir my so mooi is, is wat Dawid se. Julle mag dit nie doen nie want die Here het ons bewaar en beskerm. Dit was nie uit hulself nie maar deur God.
Netso vandag niks wat ons het of doen is uit onsself nie. Nee alles behoort aan God en Hy seen ons met dit wat ons het. Laat ons in alles dankbaar wees en laat ons God se aangesig soek voor ons iets doen of besluite maak.
Pastor Leonie

0 Comments
0 Shares
15 Views