My hart loop oor van Dankbaarheid

Psalm 136:1 “Loof die Here, want Hy is goed; Sy liefde duur vir ewig.”

Gebed
Dankie, Here, vir U onmeetbare genade en goedheid in my lewe. My hart loop oor van dankbaarheid oor U voorsienigheid, en my beker is gevul met seëninge. Laat ek elke dag leef met ‘n gees van dankbaarheid en ‘n hart wat U eer. Mag ek tot seën wees vir ander. Amen
My hart loop oor van Dankbaarheid ๐Ÿ”ฅ Psalm 136:1 “Loof die Here, want Hy is goed; Sy liefde duur vir ewig.” โœ๏ธ Gebed ๐Ÿ“– Dankie, Here, vir U onmeetbare genade en goedheid in my lewe. My hart loop oor van dankbaarheid oor U voorsienigheid, en my beker is gevul met seëninge. Laat ek elke dag leef met ‘n gees van dankbaarheid en ‘n hart wat U eer. Mag ek tot seën wees vir ander. Amen
0 Comments 0 Shares 11 Views