• Self employed am iHelp Cape Town
  • Lebt in Cape Town
  • Von Cape Town
  • Country South Africa
  • Von 2005-2006 Bachelor Degree am University of Pretoria
  • Female
  • In a relationship
  • 02/26/1964
  • anschliessend 18 people
Jüngste Beiträge
  • Die Here sal vir my sorg totdat ek die dag doodgaan. U liefde hou nooit op nie. Moet asseblief nie ophou om vir my goed te wees nie. Psalm 138:8
    Die Here sal vir my sorg totdat ek die dag doodgaan. U liefde hou nooit op nie. Moet asseblief nie ophou om vir my goed te wees nie. Psalm 138:8
    0 Kommentare 0 Anteile 10 Ansichten
  • 2 Petrus 3:9 Die Here stel nie die vervulling van Sy beloofde terugkeer uit soos party mense dink nie. Nee, Hy wag geduldig ter wille van julle.
    2 Petrus 3:9 Die Here stel nie die vervulling van Sy beloofde terugkeer uit soos party mense dink nie. Nee, Hy wag geduldig ter wille van julle.
    0 Kommentare 0 Anteile 10 Ansichten
  • Psalm 118:24
    Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
    Psalm 118:24 Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
    0 Kommentare 0 Anteile 8 Ansichten
  • My hart loop oor van Dankbaarheid

    Psalm 136:1 “Loof die Here, want Hy is goed; Sy liefde duur vir ewig.”

    Gebed
    Dankie, Here, vir U onmeetbare genade en goedheid in my lewe. My hart loop oor van dankbaarheid oor U voorsienigheid, en my beker is gevul met seëninge. Laat ek elke dag leef met ‘n gees van dankbaarheid en ‘n hart wat U eer. Mag ek tot seën wees vir ander. Amen
    My hart loop oor van Dankbaarheid 🔥 Psalm 136:1 “Loof die Here, want Hy is goed; Sy liefde duur vir ewig.” ✝️ Gebed 📖 Dankie, Here, vir U onmeetbare genade en goedheid in my lewe. My hart loop oor van dankbaarheid oor U voorsienigheid, en my beker is gevul met seëninge. Laat ek elke dag leef met ‘n gees van dankbaarheid en ‘n hart wat U eer. Mag ek tot seën wees vir ander. Amen
    0 Kommentare 0 Anteile 11 Ansichten
  • 0 Kommentare 0 Anteile 7 Ansichten
More Posts