- Self employed saat iHelp Cape Town
- Hayatımızda Cape Town
- Kimden Cape Town
- Country South Africa
- Okudu Bachelor Degree saat University of Pretoria
- Female
- In a relationship
- 02/26/1964
- Ardından: 18 people
Son Güncellemeler
- Die Here sal vir my sorg totdat ek die dag doodgaan. U liefde hou nooit op nie. Moet asseblief nie ophou om vir my goed te wees nie. Psalm 138:8Die Here sal vir my sorg totdat ek die dag doodgaan. U liefde hou nooit op nie. Moet asseblief nie ophou om vir my goed te wees nie. Psalm 138:80 Yorumlar 0 hisse senetleri 10 ViewsPlease log in to like, share and comment!
- 2 Petrus 3:9 Die Here stel nie die vervulling van Sy beloofde terugkeer uit soos party mense dink nie. Nee, Hy wag geduldig ter wille van julle.2 Petrus 3:9 Die Here stel nie die vervulling van Sy beloofde terugkeer uit soos party mense dink nie. Nee, Hy wag geduldig ter wille van julle.0 Yorumlar 0 hisse senetleri 10 Views
- Psalm 118:24
Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.Psalm 118:24 Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.0 Yorumlar 0 hisse senetleri 8 Views - My hart loop oor van Dankbaarheid
Psalm 136:1 “Loof die Here, want Hy is goed; Sy liefde duur vir ewig.”
Gebed
Dankie, Here, vir U onmeetbare genade en goedheid in my lewe. My hart loop oor van dankbaarheid oor U voorsienigheid, en my beker is gevul met seëninge. Laat ek elke dag leef met ‘n gees van dankbaarheid en ‘n hart wat U eer. Mag ek tot seën wees vir ander. AmenMy hart loop oor van Dankbaarheid 🔥 Psalm 136:1 “Loof die Here, want Hy is goed; Sy liefde duur vir ewig.” ✝️ Gebed 📖 Dankie, Here, vir U onmeetbare genade en goedheid in my lewe. My hart loop oor van dankbaarheid oor U voorsienigheid, en my beker is gevul met seëninge. Laat ek elke dag leef met ‘n gees van dankbaarheid en ‘n hart wat U eer. Mag ek tot seën wees vir ander. Amen0 Yorumlar 0 hisse senetleri 11 Views - 0 Yorumlar 0 hisse senetleri 7 Views
More Posts