- Self employed na iHelp Cape Town
- Reside em Cape Town
- De Cape Town
- País South Africa
- Estudou Bachelor Degree na University of Pretoria
- Female
- Em um Relacionamento
- 02/26/1964
- Seguido por 18 pessoas
Atualizações Recentes
- Die Here sal vir my sorg totdat ek die dag doodgaan. U liefde hou nooit op nie. Moet asseblief nie ophou om vir my goed te wees nie. Psalm 138:8Die Here sal vir my sorg totdat ek die dag doodgaan. U liefde hou nooit op nie. Moet asseblief nie ophou om vir my goed te wees nie. Psalm 138:80 Comentários 0 Compartilhamentos 10 VisualizaçõesFaça Login para curtir, compartilhar e comentar!
- 2 Petrus 3:9 Die Here stel nie die vervulling van Sy beloofde terugkeer uit soos party mense dink nie. Nee, Hy wag geduldig ter wille van julle.2 Petrus 3:9 Die Here stel nie die vervulling van Sy beloofde terugkeer uit soos party mense dink nie. Nee, Hy wag geduldig ter wille van julle.0 Comentários 0 Compartilhamentos 10 Visualizações
- Psalm 118:24
Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.Psalm 118:24 Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.0 Comentários 0 Compartilhamentos 8 Visualizações - My hart loop oor van Dankbaarheid
Psalm 136:1 “Loof die Here, want Hy is goed; Sy liefde duur vir ewig.”
Gebed
Dankie, Here, vir U onmeetbare genade en goedheid in my lewe. My hart loop oor van dankbaarheid oor U voorsienigheid, en my beker is gevul met seëninge. Laat ek elke dag leef met ‘n gees van dankbaarheid en ‘n hart wat U eer. Mag ek tot seën wees vir ander. AmenMy hart loop oor van Dankbaarheid 🔥 Psalm 136:1 “Loof die Here, want Hy is goed; Sy liefde duur vir ewig.” ✝️ Gebed 📖 Dankie, Here, vir U onmeetbare genade en goedheid in my lewe. My hart loop oor van dankbaarheid oor U voorsienigheid, en my beker is gevul met seëninge. Laat ek elke dag leef met ‘n gees van dankbaarheid en ‘n hart wat U eer. Mag ek tot seën wees vir ander. Amen0 Comentários 0 Compartilhamentos 11 Visualizações - 0 Comentários 0 Compartilhamentos 7 Visualizações
More Posts
© 2026 Lordsbook | Christian Social Media Platform - Faith Community and Discipleship
Portuguese